Paula Raymond

Paula Raymond
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1924-11-23)23 November 1924
Sterfte 31 Desember 2003 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Raeme Dorene Patterson (1946-1993)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paula Raymond (23 November 1924 – 31 Desember 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Challenge of the Range (1949), Devil's Doorway (1950), en King Richard and the Crusaders (1954), en in die televisiereeks Hawaiian Eye (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy